Mobiele Karwas
    in Orania.

    Drip Draai is Orania se mobiele motorwas. Ons bring 'n professionele binne- of buite motorwas na jou huis of werk, sodat jou motor blink sonder om jou dag te onderbreek.

    Hand gewas Ons kom na jou toe Kontant of EFT
    Blink grys voertuig na 'n was
    Skoon blou SUV
    Ons kliënte sê

    “Soos nuut.”

    Professionele kwaliteit ±1 tot 2 ure per was Orania en omgewing Jou motor in goeie hande

    Eenvoudig. Deeglik. Vars.

    Kies jou manier
    om te blink.

    Buite was

    ’n Handwas wat jou motor se buitekant skoon en blink laat.

    R90–R130

    ±1 uur

    Binne was

    Stofsuig, afvee en detail, vir ’n vars gevoel binne.

    R90–R130

    ±1 uur

    Pryse volgens voertuig tipe

    Klein motor / sedan

    Buite R90

    Binne R90

    Binne & buite R190

    SUV

    Buite R100

    Binne R100

    Binne & buite R200

    Bakkie

    Buite R100

    Binne R100

    Binne & buite R210

    Bussie

    Buite R130

    Binne R130

    Binne & buite R250

    Jou volgende blink

    Bespreek ’n
    datum.

    Kies ’n datum wat jou pas. Ons bevestig jou afspraak en kom doen die res.

    Vinnige, maklike bespreking

    November 2026

    So
    Ma
    Di
    Wo
    Do
    Vr
    Sa